OPDATERING: Krag en water situasie – 15 Maart
OPDATERING: Krag en water situasie
Raadslid Senekal
15 Maart 11:22
Rakende die water wat nou alreeds op ‘n lae vlak is, en CW areas begin affekteer. Een van die kragopwekkers het gister gegroet, tans is hul besig om hom te herstel en so teen 13:00 sal hy weer aangeskakel word. Dus sal water weer dan terug wees na normaal.
Raadslid Verbeek
15 Maart 17:12
The old transformer is on its way out. The new transformer is standing. Bophelong etc. line is disconnected so that work can start on the new transformer…meanwhile work is continuing as to the 9 panels..
Time frame…..no change:
1) no problems….9 panels….still 2 to 3 days
2) re-build of the 5 panels…..still 7 days
3) challenges in the green street boxes…..could add up to 3 days extra once electricity is restored.



