Die inhoud van ‘n netjiese gerestoureerde huis in Faraday-boulevard, Vanderbijlpark, is vroeër vandag in ‘n brand vernietig. Die oorsaak van die brand is nog onbekend. Dit is ook nog onbekend of enigiemand in die voorval beseer is. Meer nuus volg later. Foto’s: Rudy Francis & Chris Smuts

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



