Metro of nie – sien uitspraak hier

Die langverwagte Metro-uitspraak is vandag gelewer. Midvaal bly blou en sal nie deel van die beplande Metro word nie. Meer inligting rakende die pad vornetoe sal vanaand by die publieke vergadering om 18:00 by Meyerton Stadsaal gegee word. Inwoners word genooi om die vergadering by te woon.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button