CommunityLifestyleLocal newsNews

Vaalweekblad kyk terug na 55 jaar se nuus

Vaalweekblad is vanjaar 55 jaar oud en om dit te vier, gee MooiVaal Media dié jaar 'n reeks maandelikse gedenkbylae uit.

Vaalweekblad is vanjaar 55 jaar oud en om dit te vier, gee MooiVaal Media dié jaar ‘n reeks maandelikse gedenkbylae uit. Deel Een het in hierdie week se uitgawe (27 Maart) verskyn. Dit is propvol interessante inligting oor die Vaaldriehoek se ontstaansdae en nuusbrokkies van gebeure waaroor ons die afgelope vyf dekades berig het. Maak seker jy kry hierdie week se uitgawe en maak al die gedenkbylae bymekaar.

Vandag, 30 Maart, is dit presies sewe jaar nadat die geliefde sanger Zak van Niekerk by die gevaarlike kruising in Sasolburg in ‘n motorbotsing gesterf het. Lees in Deel Een van die bylaereeks hoe die kruising intussen beveilig is. Lees ook hoe gaan dit nou met Zak se weduwee, Sonja, en die twee seuns.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button