NewsNews

Eendeweer eis tol op R59

MEYERTON. – Die R59 net voor die Redan-afrit het die afgelope naweek nooddienste en verkeerpolisie besig gehou. In beide voorvalle is niemand ernstig beseer nie, maar verkeer is ontwrig toe ‘n trok en sleepwa dwars gedraai het en ‘n pizza-trok omgeslaan het.

‘n
‘n Vragmotor en sleepwa het die naweek net voor die Redan-afrigter op die R59 dwars gedraai. In nog ‘n ongeluk het ‘n Pizza-trok omgeslaan. Foto’s: Rudi Francis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button