MEYERTON. – Die R59 net voor die Redan-afrit het die afgelope naweek nooddienste en verkeerpolisie besig gehou. In beide voorvalle is niemand ernstig beseer nie, maar verkeer is ontwrig toe ‘n trok en sleepwa dwars gedraai het en ‘n pizza-trok omgeslaan het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



