Local newsNationalNews
Skok en hartseer oor rekenmeester se dood
Arno Cilliers van SA Cilliers Rekenmeesters het Sondagnag in sy slaap gesterf
Arno Cilliers van SA Cilliers Rekenmeesters in Parys, is Sondagnag in die ouderdom van 51 jaar in sy slaap oorlede. Hy word Donderdag 11 April om 11:00 vanuit die NG gemeente Parys-Suid begrawe.
Lees die volledige berig in Vaalweekblad se susterskoerant, Parys Gazette, by hierdie skakel:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



