Local newsNewsNews
Slaggat veroorsaak nog ‘n ongeluk
VANDERBIJLPARK. - Slaggat verwante ongelukke en selfs fatale ongelukke laat mens vra wanneer gaan motoriste weer veilig voel op ons land se paaie.
VANDERBIJLPARK. – Slaggat verwante ongelukke en selfs fatale ongelukke laat mens vra wanneer gaan motoriste weer veilig voel op ons land se paaie.
‘n Ongeluk vanoggend 11 April op die Stokkiesdraai pad (Ravelstraat) waarin ‘n vrou gelukkig was om nie ernstig beseer te word, laat weereens die skuld pak op die swak wanbestuur van owerhede. Ongelukkig is statistieke maar skaars oor hoeveel ongelukke plaasvind as gevolg van slaggate.
ER24 het die vrou op die toneel behandel maar haar voertuig, wat sy beheer oor verloor het en teen ‘n boom gebots het en baie skade opgedoen.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



