NewsNews

Kop-aan-kop botsing in V’niging

VEREENIGING. – Twee voertuie was vroeër vanmiddag in van Riebeeck straat by die R59-oprit in kop-aan-kop botsing betrokke. Die oorsaak en omvang van die ongeluk is  onbekend.

VEREENIGING. – Twee voertuie was vroeër vanmiddag in van Riebeeck straat by die R59-oprit in kop-aan-kop botsing betrokke. Die oorsaak en omvang van die ongeluk is  onbekend.

Twee voertuie was vroeër vanmiddag in van Riebeeck straat by die R59 oprit in kop-aan-kop botsing betrokke. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend. Foto: Rudy Francis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button