
‘n Gesin van SW1 is dringend op soek na hul geliefde hondjie wat verlede Vrydag uit die erf gekom het. Die klein swart miniatuur kortbeen dobermann pincher reageer op die naam Babatjie. Hy is baie vriendelik en het ‘n grys baartjie en klein uitgroeisel op sy bekkie. Indien enigiemand hom gesien het, kan Cynthia by 076 355 9751 gekontak word. Daar is ‘n beloning vir die persoon wat hom vind en terugbesorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



