Local newsNews

Het jy dalk dié perde gesien?

Hendria se perde is vermoedelik naby Oscars gesteel

 

Hendria Hattingh van die Vaaldriehoek vra dat die publiek asseblief op die uitkyk moet wees vir haar drie perde.
Hulle is vermoedelik naby Oscars gesteel.
Die een is ‘n bont reun en die ander twee is bruin – een reun en een merrie. As jy hulle dalk iewers opmerk, bel asseblief vir Hendria by 073 407 0075.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button