Local newsNewsNews
Skool lamgelê oor wangedrag
VANDERBIJLPARK. – ‘n Omsendbrief wat op 16 April deur die Hoërskool Vanderbijlpark uitgestuur is, maak wêreldwyd opslae. Die Vaaldriehoek is weer in die kollig vanweë leerlinge se gebrek aan dissipline en wangedrag in die klaskamer. Volgens die skrywe het die skool ‘n probleem om onderwysers te vind en is onderwysers afwesig as gevolg van leerlinge …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Omsendbrief wat op 16 April deur die Hoërskool Vanderbijlpark uitgestuur is, maak wêreldwyd opslae. Die Vaaldriehoek is weer in die kollig vanweë leerlinge se gebrek aan dissipline en wangedrag in die klaskamer. Volgens die skrywe het die skool ‘n probleem om onderwysers te vind en is onderwysers afwesig as gevolg van leerlinge se wangedrag. Die skool sal ook nie die poste wat vakant geraak het weens die wangedrag vul nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



