VEREENIGING.- ‘n Nissan Micra en ‘n Renault was Vrydagoggend 26 April omstreeks 08:00 in ‘n ongeluk in Generaal Hertzogweg in Drie Riviere betrokke. Niemand is in die ongeluk beseer nie, maar die kinders in die een voertuig is vir skok behandel.

‘n Nissam Micra en ‘n Renault was Vrydagoggend omstreek 08:00 in ‘n ongeluk in Generaal Hertzogweg in Drie Riviere betrokke. Niemand is in die ongeluk beseer nie, maar die kinders in die een voertuig is vir skok behandel. Foto: Rudy Francis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!