Local newsNationalNews

‘Kan dié Meneer asseblief ons sleutels terugbring?’

Só vra Stephne Van Niekerk Terblanche nadat dié man gister per ongeluk 'n bos sleutels by Zaaiman Motors geneem het

Stephne Van Niekerk Terblanche Van Sasolburg sê hulle wil baie graag met die man op die foto kontak maak. “Hy het per ongeluk ‘n bos sleutels gevat toe hy sy goed by die kassier by Zaaiman Motors in Sasolburg betaal het. Dit het gisteroggend (Woensdag 1 Mei 2019), so 11:20 se kant gebeur.
Die bos sleutels behoort aan Etienne Fourie vir sy Land Cruizer bakkie. Die bos sleutels is ‘n groot verlies en moet dringend gevind word.

Enigiemand wat weet wie die man op die foto is, of as hy dit self sien, kontak asseblief vir Reynardt by 083 636 3737.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button