Local newsNationalNewsBreaking News

(Waarskuwing: bloedige tonele) * Jong Meyertonse boer met byl aangeval

Na bewering is hy deur 'n plaaswerker oorval

 

VAALWEEKBLAD KON TEEN 07:00 VANOGGEND (WOENSDAG 8 MEI) NOG GEEN BEVESTIGING KRY DAT DIE ONDERSTAANDE AANVAL WEL PLAASGEVIND HET NIE. ONS KON OOK NOG NIE DIE FAMILIE VAN DIE BEWEERDE BESEERDE OPSPOOR NIE. BESKOU DIE BERIG DUS IN HIERDIE STADIUM AS ONBEVESTIGD. MENSE MET INLIGTING OOR DIE BEWEERDE VOORVAL KAN VAALWEEKBLAD BY 083 246 0523 SKAKEL SODAT ONS DIE REGTE FEITE KAN PUBLISEER.

Vaalweekblad het nie-amptelik verneem dat ‘n jong boer na bewering vanoggend (7 Mei) net buite Meyerton deur sy plaaswerker aangeval en met ‘n byl agter die kop in sy nek gekap is.
Die boer is hospitaal toe geneem en die werker het glo op die vlug geslaan.
In dié stadium is al die bogenoemde inligting nog onbevestig en die toestand van die boer is onbekend.

Meer inligting sal volg sodra ons amptelike bevestiging en kommentaar van die betrokke owerhede af gekry het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button