Local newsNewsNews

Natal Bouvereeniging se personeel hou reunie

Natal Bouvereeniging se personeel hou reunie

Op 4 Mei 2019 het Natal Building Society (NBS) ‘n reunie gehou van 1986 se dae by die ou Divas en Daisies Kwekery in Vanderbijlpark.

Dit was maar net ‘n gesellige middag/aand geleentheid. Bruce Poole, Tak Bestuurder in 1986 amper 80 kon ongelukkig nie die geleentheid bywoon nie. Daar was in totaal 25 mense wat die geleentheid bygewoon het.

Hettie Hartzenberg 80 en Laurette van der Linde
NBS se nuwe uniforms in 1986

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button