Local newsNewsNewsBreaking News
[CCTV] – Vier beroof jong vrou in Fruit en Veg City
Vier beroof jong vrou in Fruit en Veg City

VANDERBIJLPARK. – Alhoewel die beeldmateriaal se gehalte nie goed is nie, word die publiek versoek om na vore te kom indien u die vier dames op die video herken.
Hulle het ‘n jong vrou van meer as R2000 beroof deur hul aandag af te trek en teen haar te stamp. Hulle het ook in die proses haar gevra om vir haar melk aan te gee en sodoende haar beursie uit haar handsak geneem.
Die publiek word gewaarsku om baie versigtig te wees!!!
BEELDMATERIAAL VERSKAF.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



