EntertainmentLocal newsNewsNewsBreaking News

OutdoorX 2019- iets van alles

OutdoorX 2019- iets van alles

VEREENIGING. – Die 2019 OutdoorX EXPO by die Malonjeni gasteplaas buite Vereeniging het die jaar weereens nie teleurgestel. Honderde stalletjies, lekker weer en duisende besoekers het hierdie geleentheid ‘n moet gemaak vir almal.

Daar was vir elkeen iets om na te kyk en ‘n wye verskeidenheid van stalletjie om te kies en keur.

FOTO GALLERY – JANNIE DU PLESSIS

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button