Vrydag en Saterdag (31 Mei en 1 Junie) was die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton se sportvelde in rep en roer met talle hokkie, rugby en netbalwedstryde en eindstryde wat plaasgevind het. Die D7-netbal en hokkie eindstryde het ook plaasgevind. Foto’s: Ettienne van Rensburg