Photo GalleriesSportSportSport

Eindstryd-glorie wink

VANDERBIJLPARK. – Die VUT Isak Steyl-stadion gaan vanmiddag (5 Junie) die middelpunt van belangstelling wees wanneer die onderskeie eindstryde van die Valke-Sedibeng laerskoleliga daar beslis word. Die bepalings vir vandag se wedstryde is: A-veld:  13:00: o.10: Super-afdeling: Vryheidsmonument vs Vaalpark; 13:50: o.13A Ontwikkeling: Leeuwspruit vs Oospark; 14:40: o.13A Akademie: Noordskool vs Lumier; 15:30: o.13A Elite: …

VANDERBIJLPARK. – Die VUT Isak Steyl-stadion gaan vanmiddag (5 Junie) die middelpunt van belangstelling wees wanneer die onderskeie eindstryde van die Valke-Sedibeng laerskoleliga daar beslis word. Die bepalings vir vandag se wedstryde is: A-veld:  13:00: o.10: Super-afdeling: Vryheidsmonument vs Vaalpark; 13:50: o.13A Ontwikkeling: Leeuwspruit vs Oospark; 14:40: o.13A Akademie: Noordskool vs Lumier; 15:30: o.13A Elite: Heidelberg Volkskool vs Emfuleni.16:20: o.13A Super-afdeling: Vryheidsmonument vs Risiville.
B-veld (13:00 – 16:20): o.13B: Elite-afdeling: Fonteine vs Heidelberg Volkskool; o.13B Super-afdeling: Kollegepark vs Midvaal. o.10 Elite: Fonteine vs DF Malherbe; o.11 Super: Risiville vs Kollegepark en o.11 Ontwikkeling: Leeuwspruit vs Oospark.
C-veld: o.9 Ontwikkeling: Leeuwspruit vs Oospark. o.9 Elite: Heidelberg Volkskool vs Emfuleni. o.9 Super: Risiville vs Kollegepark. o.13B Ontwikkeling: Leeuwspruit vs Noordhoek.
D-veld: o.11 Akademie: Noordskool vs Heilbron; o.9 Akademie: Lumier vs Heilbron; o.10 Ontwikkeling: Leeuwspruit vs Oospark; o.11 Elite: Fonteine vs DF Malherbe.

Related Articles

 
Back to top button