EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Sasol vier 40 jaar in styl

SASOLBURG. – Vier dekades se tradisie is Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion met styl gevier. Die 40ste jaarlikse rugbyderby tussen die Hoër Tegniese Skool Sasolburg en die Hoërskool Sasolburg het soos oudergewoonte honderde toeskouers en oud-leerlinge gelok. Die Big Brag voor die afskop van die hoofwedstryd om 20:00 was weer ‘n skouspel van klank …

SASOLBURG. – Vier dekades se tradisie is Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion met styl gevier. Die 40ste jaarlikse rugbyderby tussen die Hoër Tegniese Skool Sasolburg en die Hoërskool Sasolburg het soos oudergewoonte honderde toeskouers en oud-leerlinge gelok. Die Big Brag voor die afskop van die hoofwedstryd om 20:00 was weer ‘n skouspel van klank en kleur. Oud en jong nostalgie en heimwee beleef en hulle self ingeleef in die opbou tot die groot kragmeting. Die Hoërskool Sasolburg het die wedstryd uiteindelik met 31-10 gewen, maar die tweestryd was nie so eensydig soos wat die eindtelling wil voorgee nie.

 

 

Related Articles

 
Back to top button