So SMS ons Lesers
s daar ‘n saak waaroor jy jou mening wil lug? Stuur ‘n SMS na 45534 en vertel ons daarvan. SMS’e kos R1-50 elk. Lasterlike bewerings teen individue, sakeondernemings of instansies sal nie geplaas word nie, hoewel Vaalweekblad sulke bewerings in sekere gevalle sal ondersoek en u moontlik daaroor sal kontak vir meer inligting. SMS’e moet …

s daar ‘n saak waaroor jy jou mening wil lug? Stuur ‘n SMS na 45534 en vertel ons daarvan. SMS’e kos R1-50 elk. Lasterlike bewerings teen individue, sakeondernemings of instansies sal nie geplaas word nie, hoewel Vaalweekblad sulke bewerings in sekere gevalle sal ondersoek en u moontlik daaroor sal kontak vir meer inligting. SMS’e moet asseblief in kleinletters getik word, aangesien dié wat net in hoofletters is, outomaties deur ons stelsel verwerp word. Jou SMS moet ook volledig wees en sin maak.
* Hi ek vra dat die man wat by my plek was toe ek troue toe was, my sal bel. Dankie. 079 905 1210.
* So naby is die einde dat die engele al hier is om die oes bymekaar te maak. Vir die wat rook en ‘n doppie drink wil ek sê: Moenie daaroor worry nie. Daar is niks wat by jou mond ingaan wat jou onrein maak nie. Maar, hou die gebooie. As jy meer wil weet, SMS my. 083 892 9267. Susan.
* Voel jammer vir ouetehuise met diefstalprobleem. Daar is elke maand nuwe personeel agv. swak salarisse en almal word onder dieselfde kam geskeer.
* Goeie dag, kan die leser asb. vir ons sê waar is Hillfox Fruit en Veg geleë?
* Goeie dag wil net vir Tommie en Monica van Rivierplaas in Riversdal sê baie dankie vir die lekker kos, sal julle beslis weer gebruik.
* Parkinsons: Aan die persoon wat sê daar is nie medikasie vir Parkinsons nie, wil ek net sê jy is totaal verkeerd. Ek het Parkinsons en ek het fabulous medikasie wat my help. Ek weet ek sal nooit gesond word nie, maar met die regte medikasie kan die proses beheer word en ek ly ‘n gewone lewe. ‘n Mens moet net na die regte neuroloog gaan.
Anonymous.
* Vaalweekblad-voorblad, 16 September: Hoekom ‘n moordenaar 113 jaar tronk toe stuur? Hy gaan nie so lank leef nie. Slaan hom ook met ‘n pyp en verwurg hom. Gooi hom ook in die veld by Kliprivier, net jammer dat daar nie jakkalse is om hom op te vreet nie. Hy kos ons geld om in die tronk te sit. Lekka gratis boarding en drie etes per dag.
Hofsaak: Daai sekswerker is net so skuldig as Morton, hy het ‘n vrou en drie kinders.
* Ek’t twee oulike katjies wat goeie liefdevolle huis soek, asap asb. Hulle is nog nie uitgegroei nie, hul is bont van kleur. Ek is in Sonlandpark. WhatsApp my vir pics. 072 980 4045.
* Antwoord op koerantverkoper. Ai dan is sy ‘n Woensdag siek, ons het haar al drie keer daar gekry waar sy in die taxi sit. LOL.
* Dringend op soek na loopraam vir volwassene met rubbers, nie wiele. Louna. 082 590 7698.
* Hallo. Ek is op soek na hout- of staalkaste om te koop vir ‘n woonstel asb. Of rakke. Enige kas sal help. Baie dankie. 072 9347 173. Sal dit waardeer. Mev. Venter.
* Hello is there anyone out there that has a jumping castle to sell, at a reasonable price please? Willie. 076 774 0782.
* Vir wie kan ek koeldrankblikkies se oopmaak plaatjies gee? Ek het ‘n 2 litter bottel vol. Elsa. 079 621 2193.
* Ons is net so bekommerd oor NP Kruger se gestremde dogter. Hoop en bid dat haar oorlede pa se wens sal vervul word dat daar ordentlik na haar omgesien sal word. Anna.
* Ek is op soek na ‘n hout kot in goeie toestand en ‘n babakas met die bad in onder laaie en ‘n deurtjie asb. Albei goeie toestand en goeie prys, verkieslik in Vanderbijlpark. 071 230 0186. Dankie.
* Ek wil net graag vir Nico van Extreme Mag Repairs dankie sê vir sy goeie diens en bekostigbare pryse. Mense maak gerus ‘n draai daar. Ek’t my man se nuwe kar se wiele gekrap terwyl ek parkeer het. Nico het die wiele so mooi herstel, my man weet nie eers daarvan, baie dankie Nico vir jou diens. En ek moet sê jy is nogal iets vir die oog ook.
* Wie is die rooikopvrou wat Vrydag, 18/09/15 verby Carel de Wet skool geloop het? Sy is baie sexy. Kan iemand haar nommer gee? Groot asb.
* Die manne wat vir die vinnige insleepmaatskappy rondjaag wat klink of julle in Euro’s betaal word. Jy sal weer op my afjaag en in my kattebak wil inklim met jou spoed omdat jy so belangrik op pad is. Jou mede-werkers sal dan aangejaag kom met hulle vinnige karretjies om jou te kom optel. Jy is glad nie so belangrik nie en vermy eerder nog ‘n ongeluk. Jy is gewaarsku.
* Ek sien die voorvaders by die begraafplaas praat met die diewe, hul kan maar die huise plunder by begraafplaas en die polisie ry net verby. Johan K.
* Twee maatjie hondjies soek ‘n goeie huis.’n 7-jarige boxer/boerboel kruis (tefie) en ‘n 6-jarige jack russel (reuntjie). Altwee is reggemaak. Ons trek. Johnny. 082 808 3230 of Annette 072 740 9069.
* Hi daar, dis Johan. Ek het ‘n Golf 1300, soek ligte karavaan as daar iemand is, al is dit net dop met wiele, prys ohb. 073 226 7923. Dankie.
* Veronica (Vlooi) of Jessica, soek dringend na julle, SMS asseblief ‘n nommer waar ek julle kan kontak na 082 093 2690.
* Baie dankie KFC vir ‘n wonderlike dag wat jul ons kleingoed aangebied het. Dankie juf. Lisa, jy is ‘n engel van bo vir ons skool en kinders en dan ons kinders, jul is die grootste gawes wat ons ontvang het. Dankie maats, jul het julself bewys.
* Huis gesoek met klein w/stel op erf vir my afgetrede ouers in Drie Riviere of nabye omgewing, kan R5 000 pm. bekostig. 082 268 2024.
* Liewe mense help asb. ek het ‘n gebarste waterpyp buite my erf, my hele erf voor is onder water. My adres is Milnerstraat 8, Vereeniging. 073 651 7887. Almal beveel my aan na die SMS-rubriek. Dankie. Melanie.
* ‘n Baie groot dankie aan mnr. K. Joseph Mashigoane vir sy onbaatsugtige weldaad betoon. Dit word opreg waardeer en met jou kan ons saamloop in hierdie land. Marie.
* Ek’s op soek na ‘n hout kot in Vanderbijlpark in n goeie toestand asb. 071 230 0186.
* Soek ligte karavaan ongeag die kondisie. Het ‘n Golf om mee te trek. Johan. 073 226 7923. Dankie.
* Ek wil die lesers vra. As enige iemand weet van mans wat sê dat God hulle gestuur het, om my te SMS asb. Die mans is hier gebore en het hier grootgeword. God het hulle geroep en God leer hulle Sy Woord. Ek wag al 25 jaar vir hulle. 083 892 9267 Susan.
* Op soek na African Greys te koop. Robert. 084 205 5613.
* Ek is op soek na ‘n ou botterkarring in werkende toestand. 083 409 7495.
* Enige skrootyster wat u het, bel my. Ek laai dit gratis. Rodney. 082 425 9955 of (016) 455 5474.
* Wat maak mens met die ou videokassette? Kan iemand help? Dankie. Janni. 083 770 1320.
* Kan iemand my dalk help? Ek wil net weet is daar dalk waarde in ‘n ou R2 noot? Ek kom af op die noot van 1992/11 Wil net weet, nie verkoop nie.
* Graag sal ons wil weet watter Pinkster kerke begin Sondae oggende 10 uur in Meyerton. JP.
* Ek wil graag net baie dankie sê vir Berthom begrafnisdienste vir hulle puik diens en bystand met my moeder se afsterwe. Sal hulle beslis aanbeveel by almal. Bruwer familie.
* Ek is op soek na ou stukkende TV, DVD, drukkers, rekenaars of ou stukkende elektriese ware (gratis), sal dit gratis verwyder van u huis of besigheid. George. 083 371 2241.
* Vaalweekblad stuur tog asb. ‘n fotograaf uit na Faradaystraat om te sien hoe lyk die strate. Die gate is net toegegooi met potklei grond. Groot asb. Dankie. Inwoner.
* Ek wil net baie dankie sê vir die Vetkoek Sjef in Sasolburg vir die platters wat hulle aan ons geskenk het. Julle is tops en ek waardeer dit opreg. Groete.
Oom Kalimarie.
* Ek dink Vaalweekblad het iewers nie hulle feite reg omtrent die laerskolehokkie nie. Laerskool Handhawer se 0/11 dogters het in die semi-finale vir Vryheidsmonument gewen met 1-0 en in die finale met Risiville afgereken 2-1. So Hanties is eintlik die 0/11 ligawenners. Stel bietjie die saak reg asb?
* Ek het baie oorskot van die Slimbetti verslankingsproduk. Het baie gewig verloor maar het nou swanger geraak, skakel my indien jul sou belang stel om oor te neem. 082 357 0272.
* Peule, hou jou boom en plante in orde en in jou erf en moet nie dat dit vir ander ‘n oorlas word nie. Frik E.
* Ag tog Ou Kalimarie, jy is ma nog een van daai wat sê ‘n gesonde verstand kan sien wat in die land aangaan, ma jy doen okhol daaraan. Foeitog nè. Frik E.
* Mense wat minituur doberman pinchers in Vaalweekblad adverteer in vorige uitgawe, tel nie hul foon op nie. Baie swak, mors mens se tyd.
* Kan daar nie iets aan die mense gedoen word wat in Langenhovenstraat die plek so bemors met hul skrootversameling nie? Dit lyk sleg.
* The article regarding the Ikageng Scheme at AMSA, conveniently forgets to mention that black employees receive more shares than their white colleagues.
* Verwys na SMS’e oor rondloper mans: Ons kan dit kamma nie help nie. Dis glo die vrou by wie hy kuier se plig om nee te sê. Die vrouens kan glo nee sê, ons nie. En sy is die slegte een, hy die slagoffer? Arme evas!!! Ek is ‘n man, en ek loop rond oor my vrou grillerig, drillerig, onversorg en boonop skelm, slu en agterbaks is. PUNT.
* Puik diens en gehalte vleis by Stephen se Vleispaleis! Lanklaas sulke goeie diens ontvang! Probeer hul gerus, in Meyerton by die Corgi Sentrum.
* Mense, wanneer julle vleis koop by ’n sekere slaghuis, kyk asb. Daardie mense gebruik nie plastiese handskoene om die vleis wat julle koop te hanteer nie. Ek het dit beleef, ’n swart vrou het my gehelp en toe ek nie die vleis wil vat nie, roep sy die wit ou blokman of eienaar. Hy het ook gesê hulle gebruik nie handskoene nie.
* As man mag ek seker my mening lug oor die rondloper mans. Mevrou het jy ‘n spieël in jou huis? Ek is skaam om te sê jy is my vrou. Gaan kyk hoe lyk jy!!
* Oom D. Ek sal dit baie waardeer as ek dalk my wiskundeboeke kan terugkry as jy klaar is daarmee. Daar is geen haas nie. Baie dankie. Wian Gouws.
* My skootrekenaar is ook weg nadat ‘n skoonmaakdiens met ‘n wit Opel Monza by my gewerk het. Hulle werk nie weer by my nie. Outoppie.
* Goeie raad om molle te verjaag. Maak molsgat oop, druk deel van ‘n sak in molsgat en laat ander deel uithang. Die gewapper van die sak jaag molle weg. Dit werk en kos niks. Dottie.
* Na aanleiding van die onlangse brand langs die rivier, dink ek dit is hoogtyd dat die brandweerdiens geprivatiseer word. Sue.
* To an old friend. I wish my lawn was like you then it would cut itself! Hahaha!
* Ek het DVD’S oor hoe Sasol ontstaan het. Die eerste 40 jaar en dan plaas ek al jou vakansie- en ander video’s op DVD. Ek het nog ‘n paar DVD’s beskikbaar van al die ou stoomlokomotiewe en treine, dan het ek ook ‘n klomp videotapes om weg te gee. 083 297 8637.
* Buff Orpington Bantam hoendertjies, Sea Bright hoendertjies en makoue beskikbaar. 082 355 2218.
* Hoekom moet ek ’n TV lisensie betaal? Ons kyk glad nie SABC programme nie. Waarom moet ons die CEO se salaris van miljoene betaal? Moeg vir betaal en geen diens. Vaaldriehoek.
* Die vraag nou op die oomblik is: is die Vaaldriehoek reg vir ‘n major groot disaster? As jy in die koerant lees van die groot brand wat onlangs baie wonings vernietig het, is ons gereed vir vuur, water, storms of enige ander lewensbedreigende dinge? Sal jy sê ja, nee, of ek weet nie? Is jy as mens gereed? Het jy voorsiening gemaak vir ‘n krisis? Groete.
* Dame wat sê sy is vyf jaar alleen, net mans ontmoet, nie R100 spandeer op ‘n vrou, stink asem, bebosde hare, ek neem jou nie kwalik nie, jy is ‘n ster, ek is ‘n man. Sal ook nie na so ‘n man kyk nie. Ek is nie gay nie, maar ‘n regte man. Jammer ek kan jou nie leer ken. Glo aan waardes.
* Die brand die naweek verwys: hoekom die brandweer die skuld gee? Wat van die ontwikkelaar, waar is die brandkrane? Hoekom is die grasdakke nie behandel teen brand nie? Die brandweerwa vat gemideld 300 liter water. Daar is professionele persone by jou plaaslike brandweer beskikbaar, maar Jan Publiek dink hy is ‘n brandweerman. Stan



