Local newsNewsNewsBreaking News

Jong man steeds vermis by Vaaldam

DENEYSVILLE. - Die jong Bradley Coetzee (19), wat sedert Vrydag 7 Junie vermis geraak het by die Vaaldam, is nog steeds nie opgespoor.

DENEYSVILLE. – Die jong Bradley Coetzee (19), wat sedert Vrydag 7 Junie vermis geraak het by die Vaaldam, is nog steeds nie opgespoor.

Bradley het volgens inligting Vrydag teen 18:30 sy vislyn ingevat met ‘n roeiboot. Daarna is hy vermis. Sy een skoen en roeiboot is gevind maar daar is nog geen teken van Bradley.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button