
VEREENIGING. – Verkeer was vanmiddag (13 Junie) etenstyd op Houtkopweg voor Hot Pot Paint ontwrig toe ‘n wit Volkswagen Polo agter in Fiat vasgery het. Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie, maar ER24 was vinnig op die toneel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





