HealthLifestyleLocal newsNationalNews

Rou riool stroom deur park op pad na Vaalrivier

"Die water word dan weer na verwerkingsaanlegte en reservoirs gepomp vir algemene gebruik," sê omgewingsbesorgde.

Rou riool stroom deur park op pad na Vaalrivier
“Die water word dan weer na verwerkingsaanlegte en reservoirs gepomp vir algemene gebruik,” sê omgewingsbesorgde.

 

 

Vaalweekbladleser Len Langenhoven het vandag foto’s en ‘n video geplaas van rou riool wat deur Mac Clean-park in Meyerton stroom, op pad na die Vaalrivier, vanwaar die pompstasie dit glo na Rand Waterraad se verwerkingsaanleg pomp waar dit “gesuiwer” word. Volgens Len word die water daarna na reservoirs gepomp vir algemene gebruik. “Hierdie is ‘n nasionale ramp wat geïgnoreer word,” sê Len, wat die gehalte van die gesuiwerde water bevraagteken.

  • Indien daar werknemers van Rand Waterraad is wat meer inligting het oor die prosesse wat hier ter sprake is, sal ons graag by hulle wil hoor of die watergehalte bo verdenking is, of is daar rede vir kommer?

Kyk na die video by hierdie skakel:

https://www.facebook.com/len.langenhoven/videos/pcb.10157119600024651/2414940541889481/?type=3&theater&ifg=1

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button