Local newsNewsNewsBreaking News

Bykans drie weke na jong man verdwyn is sy lyk gevind

Bykans drie weke na jong man verdwyn is sy lyk gevind

ORANJEVILLE. – Die jong Bradley Coetzee (19), wat bykans drie weke vermis geraak het by die Vaaldam, is gevind.
Vaalweekblad het vanoggend 25 Junie telefonies met Lucy Coetzee, Bradley se moeder gepraat, toe sy net ingelig is dat sy lyk gevind is. Lucy, wat baie hartseer is, kon net aan Vaalweekblad sê dat Bradley se lyk is in die dam gevind is. Die plek en omstandighede waarin hy gevind is, is onbekend.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD MôRE – 26 Junie 2019

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button