Entertainment

Dít is nou voorbeeldig!

Belastingbetalers staan reeds van vroegoggend af voor SARS se kantore in Vereeniging!

Thys van Niekerk het pas dié foto gestuur van flink belastingbetalers wat reeds vanaf baie vroeg vanoggend, 1 Julie 2019, voor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID of SARS in Engels) se kantore in Vereeniging staan om die nuwe belastingjaar vol geesdrif in te wag.

Sterkte manne en vroue. Julle is ‘n voorbeeld vir dié van ons wat altyd tot die laaste nippertjie wag!

 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button