Groot skade weens slaggat
Kan die munisipaliteit gedagvaar word?

Groot skade weens slaggat
Kan die munisipaliteit gedagvaar word?
Monica Bolgann van die Vaaldriehoek skryf op 3 Julie 2019
More julle,
Ek het twee vrae: Ek het ‘n helse groot ‘pothole’ getref en my kar se wiel disnis geslaan. Dit het gebeur op die groot hoofpad in Drie Riviere, Vereeniging. Die mense by die motorhawe daar naby sê dit gebeur gereeld.
Dis natuurlik weens die munisipaliteit wat nie hulle werk doen nie. Kan ‘n mens dagvaar en indien so, hoe?



