CommunityLocal newsNewsNews
Wenner van die Shell Bedworthpark kompetisie
Wenner van die Shell Bedworthpark kompetisie
VANDERBIJLPARK. – Shell Bedworthpark wil hartlik geluk se aan Mev Hlengiwe Maselela wat die yskas gewen het.
Die kompetisie was geloods waar kliënte hul strokies in n boks moes gooi as hul vir die waarde van R200 gekoop het. “Ons beoog om nog meer kompetisies te doen vir die gemeenskap,” sê Jenny Brits, perseelbestuurder by die Shell Dienstasie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



