Photo GalleriesSportSportSport
Eerste o.12-Rhinoweek ‘n reuse-sukses
VANDERBIJLPARK. – Die eerste Prestige Jeugsport o.12-Rhinoweek wat van 4-6 Julie op VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het was ‘n reuse-sukses. Volgens Dries van Heerden, ‘n gesoute sport administrateur en stigter van die Rhinoweek, is by vreeslik in sy noppies met die talent wat hy by die week gesien het. – Lees die volledige berig oor …
VANDERBIJLPARK. – Die eerste Prestige Jeugsport o.12-Rhinoweek wat van 4-6 Julie op VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het was ‘n reuse-sukses. Volgens Dries van Heerden, ‘n gesoute sport administrateur en stigter van die Rhinoweek, is by vreeslik in sy noppies met die talent wat hy by die week gesien het. – Lees die volledige berig oor die Rhinoweek in die volgende uitgawe van Vaalweekblad








