NewsNews

N12 naby Johannesburg versper

Die N12 naby Johannesburg is gesluit as gevolg van protesaksie.

Die N12 naby Johannesburg was vanmiddag 17 Julie gesluit as gevolg van protesaksie.

Motoriste is gewaarsku om alternatiewe roetes te gebruik. Die betogers het glo die pad naby aan die Sasol vulstasies by die Soweto kruising versper.

Dit is nog onbekend waarmee  die betoging verband hou.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button