Photo GalleriesSportSport
Video: Valia verloor net-net teen Noordheuwel
VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het vanmiddag net-net met 25-20 teen sy eweknie die Hoërskool Noordheuwel in die Virsekerbeker verloor.