Entertainment

Vyfster-vertoning deur Valia

VANDERBIJLPARK . – Cheerleading is nie meer ‘n groepie skoolmeisies wat die oggend voor die tyd bymekaar geskraap word om ‘n paar danspassies aanmekaar te timmer nie. Daai dae is lank verby. Dit is Saterdamiddag voor die hoofwedstryd tussen die eerste rugbyspanne van die Hoërskool NoordHeuwel en Hoërskool Transvalia bewys. Transvalia se cheerleaders het gewys …

VANDERBIJLPARK . – Cheerleading is nie meer ‘n groepie skoolmeisies wat die oggend voor die tyd bymekaar geskraap word om ‘n paar danspassies aanmekaar te timmer nie. Daai dae is lank verby.
Dit is Saterdamiddag voor die hoofwedstryd tussen die eerste rugbyspanne van die Hoërskool NoordHeuwel en Hoërskool Transvalia bewys. Transvalia se cheerleaders het gewys waarom hulle een van die bestes in die Vaaldriehoek is deur die toeskouers met hulle goed gechoreografeerde danspassies met ‘n vyfster-vertoning vermaak het.

 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button