NewsNews

Ag nee, sies!

Só het dit alweer vandag  in Arther Fisherstraat in Parys se nywerheidsgebied gelyk. Verstopte mangate met bloedwater wat hieruit stroom in die voor af om uiteindelik in die spruite en dan in die Vaalrivier te beland. Boonop is hierdie ’n gereelde gesig vir sakelui maar ook mense wat in die omgewing bly. Benewens die aaklige …

Só het dit alweer vandag  in Arther Fisherstraat in Parys se nywerheidsgebied gelyk. Verstopte mangate met bloedwater wat hieruit stroom in die voor af om uiteindelik in die spruite en dan in die Vaalrivier te beland.
Boonop is hierdie ’n gereelde gesig vir sakelui maar ook mense wat in die omgewing bly. Benewens die aaklige gesig en stank, is die vraag watter rehablitasie gedoen word na dié stortings, en wie verantwoordelik gehou moet word hiervoor?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button