Photo GalleriesSportSportSport
Fotogalery: Valia teen Montana
VANDERBIJLPARK.- Die eerste hokkiespanne van die Hoërskool Montana van Pretoria en die Hoiërskool Transvalia het mekaar onlangs op die Vaal Universiteit van Tegnologie se astrobaan in ‘n Noordvaal-uitspeelwedstryd die stryd aangesê. Montana het die kragmeting gewen. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.