Photo GalleriesSportSportSport
Fast Five skop af teen ‘n snelle pas
VANDERBIJLPARK.- Die Sedibeng Fast Five Hoërskole Netbal-liga is goed op dreef. Vir die volgende paar weke gaan plaaslike o.15- en o.18- spanne sake uitspook. Die top drie spanne in elke ouderdomsgroep gaan regstreeks kwalifiseer om aan die Gauteng Kampioenskap deel te neem.