Photo GalleriesSportSportSport
V’niging buit Volcano-trofee
VEREENIGING. – Die Diraro Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan het Saterdag in Pretoria op die B-veld van Loftus Versfeld ‘n reuse-slag geslaan toe hy Klerksdorp in die eindstryd van die Volcano-trofee met 19-16 geklop het. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig