Local newsNewsNewsBreaking News

Vrou in parkeerterrein met pepersproei gespuit terwyl sy borsvoed

VANDERBIJLPARK. - Die polisie ondersoek ‘n saak van aanranding teen ‘n vrou wat na bewering ‘n ma en haar vier maande oue baba in die parkeerarea van die Vaal Mall met pepersproei gespuit het.

VANDERBIJLPARK. – Die polisie ondersoek ‘n saak van aanranding teen ‘n vrou wat na bewering ‘n ma en haar vier maande oue baba in die parkeerarea van die Vaal Mall met pepersproei gespuit het.
Volgens Gertrude Makhale, polisie woordvoerder bestudeer die polisie CCTV beeldmateriaal van die voorval wat verlede Maandag 12 Augustus net na 14:00 plaasgevind het.

Hier is beeldmateriaal van Eye Witness News (EWN) waarin Tsoeu die storie vertel.

LEES VAALWEEKBLAD 21 AUGUSTUS VIR MEER INLIGTING

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button