Photo GalleriesSportSportSport

7’s-blitse kook by Champs-toernooi

VEREENIGING. – Champs Rugby Academy and Sports Development het Saterdag op Vereeniging Gimnasium se velde sy eerste Sewestoernooi vir o.15 en o.17-spanne met onderskeiding aangebied.  Die HTS Sasolburg is as bekerwenner in die o.15-afdeling gekroon nadat hy alle teenstand voor hom platgevee het.  Die Spanners het Affies Kroonstad met 33-19 in die eindstryd ore aangesit. In die …

VEREENIGING. – Champs Rugby Academy and Sports Development het Saterdag op Vereeniging Gimnasium se velde sy eerste Sewestoernooi vir o.15 en o.17-spanne met onderskeiding aangebied.  Die HTS Sasolburg is as bekerwenner in die o.15-afdeling gekroon nadat hy alle teenstand voor hom platgevee het.  Die Spanners het Affies Kroonstad met 33-19 in die eindstryd ore aangesit.
In die o.17 beker-afdeling het die Hoërskool Kemptonpark van die Oos-Rand koning gekraai toe Hans Moore met 34-14 geklop het. In die plaat-afdeling het Vereeniging Gimnasium vir HTS Sasolburg met21-7 in die eindstryd geklop.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button