Photo GalleriesSportSportSport
Hokkievloed tref VUT-Astro
VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Universiteit van Tegnologie se astro- en hokkiebane wat by die Isak Steyl-stadion geleë is, is vir die volgende paar vol bespreek vir die D8-hokkieliga vir laerskole wat daar beslis word. Die seuns-hokkiespanne van Larskool Vaalrivier en Laerskool Kollegepark het mekaar verlede week die stryd aangesê.