NewsNews

Het iemand weer vir “Bigfoot” gesien?

Verlede jaar September het Vaalweekblad joernaliste ‘n video opname gemaak van ‘n trop bobbejane wat gereeld vanaf die Heidelberg Natuurreservaat beweeg na aangrensende plase om op die lande te peusel. Die Joernaliste Jannie du Plessis en Teresa Holloway het ‘n bobbejaan op video vasgelê wat net twee stompies het vir voorarms. Die kees het egter nes die …

Verlede jaar September het Vaalweekblad joernaliste ‘n video opname gemaak van ‘n trop bobbejane wat gereeld vanaf die Heidelberg Natuurreservaat beweeg na aangrensende plase om op die lande te peusel. Die Joernaliste Jannie du Plessis en Teresa Holloway het ‘n bobbejaan op video vasgelê wat net twee stompies het vir voorarms. Die kees het egter nes die ander met die twee stompies geëet maar as dit by hardloop kom het hy penregop soos ‘n wafferse Bigfoot gehardloop. Die vermoede is dat kees dalk sy arms met ‘n elektriese skok verloor het aangesien hulle die kragtorings soos Tarzan’s van ouds klim. Het enige iemand onlangse beeldmateriaal of foto’s van die kees geneem. Stuur of post gerus vir ons.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button