CommunityLocal newsNewsNews

Help the “Green Angels”

Help the "Green Angels"

Die “Green Angels” is ‘n skool kind wat daarna streef om minder bevoorregte kinders te help en ook ‘n bydrae te maak om ons planeet te red.

Daar is so baie kinders wat ‘n tekort het en ons mikpunt is om te konsentreer op meer persoonlike benodighede soos algemene toiletware. Ons beoog ook om n groente tuin te begin wat ons sal help om meer monde te voer en ook ‘n klein bydrae aan ‘n groener planeet te maak.

Om hierdie doel te bereik, het ons soveel hande as moontlik nodig en het ons ‘n groot tekort aan die volgende items.

1. Persoonlike toiletware

2. Skryfbehoeftes

3. Klere (alle grotes)

4. Handskoene, tuin gereedskap en enige groente plantjies of saadjies.

5. Ons beoog ook om ‘n maatjie wat dit nodig het met ‘n klein presentjie te bederf as hy/sy verjaar en as die fondse dit toelaat ‘n koek vir die hele klas.

6. Alle herwinbare produkte (bv, plastiek bottels, karton, melk bottels ens.)

Kontak ons as jy wil deel wees van ons asemrowende groepie of as jy dalk weet van iemand wat ietsie nodig het waarmee ons kan help.

Kontak

Roedolf 0826141435

Simone 0727021729

Louisa 0762282567

Irene 0662319621

Bank besonderhede beskikbaar op versoek

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button