Photo GalleriesSportSportSport
Hokkie-stokke klap op Dick Fourie
VEREENIGING. – Die afgelope paar weke is die Bloumaandag Blues deur vuurwarm hokkie op die Dick Fourie-stadion in Drie Riviere verdryf. Die D7-hokkieliga vir Laerskole is goed op dreef en spanne van regoor Distrik 7 spook weekliks sake in die liga uit. Verlede week het Vaalweekblad bietjie gaan inloer en aksiefoto’s by die tweede- en …

VEREENIGING. – Die afgelope paar weke is die Bloumaandag Blues deur vuurwarm hokkie op die Dick Fourie-stadion in Drie Riviere verdryf.
Die D7-hokkieliga vir Laerskole is goed op dreef en spanne van regoor Distrik 7 spook weekliks sake in die liga uit.
Verlede week het Vaalweekblad bietjie gaan inloer en aksiefoto’s by die tweede- en eerstespan-kragmetings tussen die Laerskool Voorwaarts en Risiville se seunsspanne geneem.



















