Photo GalleriesSportSportSport

Vaal is mekka van Valke-rugby

VEREENIGING. – Die krag van Valke-rugby is in die Vaaldriehoek gesetel. Dit kan sonder vrees vir teenspraak gesê word nadat die o.21, tweedespan- en eerstespan-titels ‘n tuiste in die Vaaldriehoek gekry het. Die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan is Saterdag as die Peregrine-kampioen gekroon, dit volg nadat die klub se tweede span vroeër die seisoen …

VEREENIGING. – Die krag van Valke-rugby is in die Vaaldriehoek gesetel. Dit kan sonder vrees vir teenspraak gesê word nadat die o.21, tweedespan- en eerstespan-titels ‘n tuiste in die Vaaldriehoek gekry het. Die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan is Saterdag as die Peregrine-kampioen gekroon, dit volg nadat die klub se tweede span vroeër die seisoen vir die vyfde opeenvolgende jaar as die Valke-kampioen gekroon is. Die NWU Vaal se o.21-rugbyspan het Brakpan in die eindstryd geklop om die Valke-titel te buit.

 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button