Local newsNationalNews
Driehoek-brugramp op TV
Die TV-kanaal VIA, (kanaal 147 op DStv) saai Maandagaand om 20:00 'n oorsig uit oor die gebeure van 1 Februarie by Hoërskool Driehoek. Die heruitsendings is hier onder.

Die TV-kanaal VIA, (kanaal 147 op DStv) se “Huisgenoot: Ware Lewensdramas” is al bekend en gewild onder baie kykers.
VIA het laat weet dat die episode wat op 9 September om 20:00 uitgesaai gaan word, sal handel oor die tragedie van 1 Februarie 2019 by Hoërskool Driehoek.
Die datums van die heruitsendings is soos volg:
10 September – 02:00
10 September – 08:00
6 Oktober – 20:30
7 Oktober – 08:30
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



