NewsNews

Jong man verdrink by hangbrug

‘n Jongman het vanmiddag in die Vaalrivier by die hangbrug in Parys verdrink. Duikers sal more verder soek na sy liggaam. Lees die volledige berig in hierdie week se Gazette. Ons innige medelye met die familie en naasbestaandes.

‘n Jongman het vanmiddag in die Vaalrivier by die hangbrug in Parys verdrink. Duikers sal more verder soek na sy liggaam.

Lees die volledige berig in hierdie week se Gazette.

  • Ons innige medelye met die familie en naasbestaandes.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button