Photo GalleriesSportSportSport
Gallery: Skolekrieket-eindstryde
VANDERBIJLPARK. – Die onderskeie krieket-eindstryde vir o.14 en tweedespanne is verlede week in Meyerton en Vereeniging beslis. Die Hoërskool Dr. Malan het in albei eindstryde koning gekraai. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang.