EntertainmentLifestyleLocal news

Matriekwedstryd! Skryf nou in!

Matrikulante kan hul afskeidsfoto’s tot middel November e-pos na rfichat@media24.com om in aanmerking te kom vir ‘n verskeidenheid pretpryse

Dis matriekafskeidtyd en soos elke jaar help Ster en Vaalweekblad weer om dit ‘n onvergeetlike geleentheid vir skoolverlaters te maak. Matrikulante kan hul afskeidsfoto’s tot middel November e-pos na rfichat@media24.com om in aanmerking te kom vir ‘n verskeidenheid pretpryse. Die foto kan van jou alleen of saam met jou metgesel wees. Foto’s moet as onverwerkte JPGs gestuur word en tik MATRIEKAFSKEID in die onderwerpreël. Onthou om jou en jou maat se naam en van te verskaf, sowel as jou skool se naam en jou telefoonnommer. Al die foto’s gaan voor die einde van die jaar in ‘n pragtige bêrebylae in Vaalweekblad verskyn.

Related Articles

 
Back to top button