Local newsNewsNews

‘n Ongeluk in Sondlandpark

‘n Ongeluk het omstreeks 20:00 gisteraand in Sondlandpark gebeur toe ‘n wit Opel Vivaro vanuit vermoedelike voor SSG reaksievoertuig ingery het. SSG se reaksie-offisier was aan diens en was onderweg na ‘n woning waar ‘n alarms afgegaan het. Hy is deur nooddienspersoneel van ER24 op die toneel ondersoek en behandel en daarna hospital toe geneem …

‘n Ongeluk het omstreeks 20:00 gisteraand in Sondlandpark gebeur toe ‘n wit Opel Vivaro vanuit vermoedelike voor SSG reaksievoertuig ingery het. SSG se reaksie-offisier was aan diens en was onderweg na ‘n woning waar ‘n alarms afgegaan het. Hy is deur nooddienspersoneel van ER24 op die toneel ondersoek en behandel en daarna hospital toe geneem vir matige hoofbeserings. Owerhede was op die toneel en die saak word verder ondersoek. Foto’s deur Rudy Francis.

Foto: Rudy Francis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button