NewsNews

Crossperity doen dit weer

Agtien spanne het vanjaar gekompeteer by die Dragon boot kragmeting wat Sondag 8 November by die Parys Golf & Country Estate gehou is. Vanjaar het die span van Crossperity weer geseëvier in die Korporatiewe kategorie met Cairo Pirates in die tweede plek, Valtrac derde plek en Namgola vierde. Die skole kategorie is gewen deur Fire …

Agtien spanne het vanjaar gekompeteer by die Dragon boot kragmeting wat Sondag 8 November by die Parys Golf & Country Estate gehou is. Vanjaar het die span van Crossperity weer geseëvier in die Korporatiewe kategorie met Cairo Pirates in die tweede plek, Valtrac derde plek en Namgola vierde. Die skole kategorie is gewen deur Fire & Ice met Cherry Bombs tweede en Unknown derde. Heerlike sonskynweer het weer gesorg vir braaivleisvure en lekker kuier langs die Vaalrivier-oewer. – (Liezl Scheepers – Parys Gazette)

Parys Gazette, trotse mediaborg van die Parys Dome Festival het ook weer vanjaar 'n span op die water gehad vir die Dragon boot-kragmeting. Naas die mediaborgskap ondersteun Parys Gazette ook Najaarsrus Tehuis vir Bejaardes met die borg van hul kosstalletjie vir die feesnaweek waarmee 'n bydrae gemaak word vir bejaardes wie nie instaat is om hul verblyf te kan betaal nie.
Parys Gazette, trotse mediaborg van die Parys Dome Festival het ook weer vanjaar ‘n span op die water gehad vir die Dragon boot-kragmeting. Naas die mediaborgskap ondersteun Parys Gazette ook Najaarsrus Tehuis vir Bejaardes met die borg van hul kosstalletjie vir die feesnaweek waarmee ‘n bydrae gemaak word vir bejaardes wie nie instaat is om hul verblyf te kan betaal nie.
Die skole-wenspan - Fire & Ice.
Die skole-wenspan – Fire & Ice.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button